DataDot News
-
WAAROM word die Datakol-tegnologie benodig?
Oktober 6, 2010Mnr. Steven Lotz van Besigheid teen Misdaad se misdadigers vermy goed gemerkte eiendom en persoonlike besittings. "Diewe steel meestal eiendom om dit weer verkoop."
Die kolletjies kom in 'n verpakking, waarop instruksies verskyn oor die aanwending daarvan. Daar is ook 'n inventaris binne die verpakking wat voltooi word nadat die eiendom gemerk is. Hierdie inventaris word dan na die DataDot kantoor gestoor, waar dit op 'n data-basis gestoor word.
Lotz se die kolletjies kan op enige oppervlak aangebring word.
Sodra die polisie eiendom met DataDot-kolle vind, word die kantoor genader, wie dan die eienaar van die eiendom bekendmaak.
Indien die persoonlike identifikasienommer (pin) aan die eienaar bekend is, kan dit ook op die SAPD se sirkulasiestelsel geplaas word waneer die gesteelde eiendom gesirkuleer word. Motorvoertuie word deur goedgekeurde handelaars gemerk.
Back to News




